Category: Show News | Author: Trio Events | Date posted: | Reach: 69675 3667
Die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap skop vandag af! Maak gereed vir 'n opwindende naweek propvol vermaak, interessante stalletjies en hope pret by die ATKV-Hartenbos Amfiteater in Mosselbaai!
Moenie stres as jy nog nie kaartjies gekoop het nie – jy kan dit ook by die hekke koop!
Datum: 20-22 September Ligging: ATKV-Hartenbos, Mosselbaai
Bring jou familie en vriende vir 'n onvergeetlike naweek vol avonture! Sien jou daar!